Campsite - Vivere La Vita
Category
Facebook Activity
Al ons gereelde gaste en Facebook volgelinge, neem asseblief kennis dat ons blad nie meer aktief gaan wees nie. Ons nommer bly dieselfde indien julle nog wil kom kuier, skakel my gerus op 082 550 8119.Al ons gereelde gaste en Facebook volgelinge, neem asseblief kennis dat ons blad nie meer aktief gaan wees nie. Ons nommer bly dieselfde indien julle nog wil kom kuier, skakel my gerus op 082 550 8119.
Wel gedaan Wimpie Fourie. Die grootste Gras Karp wat ek in 'n lang tyd gesien het hier by Vivere La Vita. Net so suksesvolle fishing trip vir die Williamses. Vir tariewe op ons chalets, permanente tente en kampeerplek langs die oewer van die Vaal Rivier tussen Potch en Parys in die Koepel, WHATSAPP my asb op 0825508119.
Do you feel like the City is suffocating you? If you are a animal lover and feel like a quick break away, we had a cancelation on our furnished 2 Sleeper river tent for this weekend 21 Nov. R650 per nite. For bookings, please call 0825508119. Or send a Whatsapp to the same number.
Nice fish Ray! Summer is here. Animal lovers who enjoy natures peace and tranquility are welcome to visit us. For tariffs on chalets, permanent tents and kamping please send a WHATSAPP to 0825508119... We are next to the Vaal rivier in the majestic Vredefort Dome World heritage site neer Venterskroon.
Oom Hans Du Plessis skrywer van die' artikel in Maroela media, som dit so briljant op hoe ons van dit hou in die Koepel. https://maroelamedia.co.za//breek-tog-net-asseblief-orden/
Oom Nick en Alwyn, julle het omtrent julle self geniet. Altyd lekker wanneer mense langer wil bly as wat beplan was. Ons is ongelukkig reeds vol oor die komende langnaweek. Vir tariewe op ons chalets, permanente tente en kampeerplek, stuur asb n WHATSAPP na 0825508119.
Information
Phone: 0825508119
Followers: 21405